Technical documentation | Reading Time 0 minute
Guidelines for successful barrel fermentations of Chardonnay / Riglyne vir suksesvolle vat fermentasies van chardonnay
(Inligting saamgestel deur Dominique Delteil en Piet Loubser)
Gisrasse ICV-D47, ICV-D254 en CY3079 bly steeds van die beste keuses vir die bereiding van ’n vrug gedrewe en voller styl van Chardonnay. Die geheim om suksesvolle fermentasies te verseker is om proaktief op te tree en Goeie Fermentasie Praktyke te volg. Hieronder volg belangrike riglyne oor hoe om genoemde gisrasse suksesvol te gebruik tydens tenk, asook vat fermentasies. Click on the following link: Barrel fermentation Chardonnay South Africa
Published Nov 27, 2012 | Updated Mar 14, 2024