Uncategorized | Reading Time 1 minute
Optimise the aromatic potential of your grapes with targeted nutrition during fermentation.
Het u al ooit gedink om spesifieke voedingstowwe te gebruik ten einde ʼn spesifieke wyndoelwit te bereik? Optimiseer die aromatiese potensiaal van jou druiwe deur die gebruik van baie spesifieke voedingstowwe met die aanvang van fermentasie. Lees gerus meer oor hoe Lallemand se nuwe Stimula Sauvignon Blanc voedingstof die opname van 4MMP- en 3MH-voorlopers kan optimiseer en hoe hul bio-omskakeling kan bydra tot gevolglik verhoogde tiool vlakke in wyn. Volg gerus die volgende skakels.
Lallemand Fokus op Fermentasie November 2017 finaal
Ever thought of using specific nutrients to achieve a specific wine goal? Optimise the aromatic potential of your grapes with the application of targeted nutrients at the start of fermentation. Read more on how the new Lallemand Stimula Sauvignon Blanc nutrient can optimise the uptake of 4MMP- and 3MH precursors and how their subsequent bio-conversion can contribute to higher volatile thiols in wine. Follow the links above.
Published Nov 23, 2017